| Исполнитель: | Kurt Darren (English) |
| Пользователь: | tarryne |
| Длительность: | 130 секунд |
| Начальная пауза: | 12 секунд |
| Названия аккордов: | Не установлено |
| Матерная: | |
| Комментарии к подбору: | Нет |
[Chorus]
D A
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
A7 D
Die rivier is vol, my trane rol
G
'n Bokkie wat vannaand by my wil lę
D A D
Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie
[Verse 1]
D
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
A
Dan vlieg ek ook vir ewig oor die see
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
A7 D
En daar sal ek bly tot die dood
[Chorus]
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vannaand by my wil lę
Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie
[Verse 2]
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
[Chorus]
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vannaand by my wil lę
Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie
[Chorus]
O! Ek wil huis toe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vannaand by my wil lę
Sy kan maar lę, ek is 'n loslappie